Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 17 Die Huishouding van God, Boek 1

26. En nou weet julle alles, wat vir julle noodsaaklik is. En wanneer daar oor die aarde ter versterking daarvan ‘n koue tydperk sal kom, dan sal Ek van bo vir julle, vir Adam, Eva en vir jou, klere van skaapvel stuur; maar die velle van die skape wat vir die aandetes geslag is, moet jou broers versamel en dit in die son laat droog word en hulle bewaar ter bedekking van hulle liggame in die koue tyd volgens die voorbeeld, wat Ek vir julle van bo af sal stuur. En wanneer die velle droog word, dan moet hulle dit sewe keer in vars water was, waarna die velle dan sag en rein word, heel geskik vir goeie gebruik.”

Hoofstuk 17 Mobiele weergawe Kommentaar