Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 171 Die Huishouding van God, Boek 1

Toe die nuuskieriges vanuit die middag deur Henoch op hierdie vir hulle toepaslike manier kortgevat was, het hulle ondermekaar begin om te mor; want hulle was baie ontsteld daaroor, dat Henoch vir hulle op hulle vraag sodanig eienaardige antwoord gegee het, nadat, soos hulle dit in hulle harte gesien het, met hulle vraag nie sleg bedoel het nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 171, Paragraaf 11

Hoofstuk 171 Mobiele weergawe Kommentaar