Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 171 Die Huishouding van God, Boek 1

Maar indien julle, ongeag dit, nog steeds lus is, om ‘n ernstige streng vraag aan hom te rig, wens ek vir julle baie geluk toe en ‘n vrolike sonskyn daarby! Net dit wil ek nog by alles wat reeds gesê is, byvoeg, naamlik dat met hulle, wat met God op ‘n noue wyse in verbinding staan, nie grappe gemaak moet word nie. Wat hulle doen, moet ons eerder met erns beskou, as om ernstig daaroor te vra; want die groot God se weë is onverstaanbaar en Sy besluite onbepaalbaar! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 171, Paragraaf 28

Hoofstuk 171 Mobiele weergawe Kommentaar