Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 172 Die Huishouding van God, Boek 1

Sien, aangesien ek dit deur Jou oneindige genade en barmhartigheid erken het, dat die barmhartigheid en liefde in my teenoor my broeders niks as net Jou barmhartigheid en liefde is, ‘n vonkie van Jou eindelose, oorheilige liefdesvuur, kom ek hier in my skynbare barmhartigheid na Jou en beken, dat niks my eie, maar alles Joune is, - my liefde Jou liefde in my, my barmhartigheid Jou barmhartigheid in my! Daarom , o Abba, alle dank, lof en prys daarvoor. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 172, Paragraaf 11

Hoofstuk 172 Mobiele weergawe Kommentaar