Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 172 Die Huishouding van God, Boek 1

Daarom sê ek ook hier soos orals en altyd: O Abba, Jou heilige wil geskied! En wat my hart vir Jou aan liefde en barmhartigheid bring - ‘n geringe offer teenoor Jou oneindige liefde en barmhartigheid -, neem dit genadiglik op, asof dit iets voor Jou sou beteken, sodat dan ook ek, wanneer Jy barmhartigheid teenoor iemand betoon het wat ons blindes as ‘n sigbare daad kan waarneem, saam met hulle wat Jou sigbare barmhartigheid ontvang het, kan bly wees! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 172, Paragraaf 15

Hoofstuk 172 Mobiele weergawe Kommentaar