Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 172 Die Huishouding van God, Boek 1

Sien, wie daar dink dat hy vir My deur sy voorbidding tot barmhartigheid kan beweeg, is hy dan nie dommer as iemand, wat daar van mening is, dat waar hy ‘n traan gestort het, moet die see bykom en sy traan opneem, sonder om net in die geringste mate in aanmerking te neem, wat die see is, en waarheen in elk geval elke spruitjie sy rigting neem nie?! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 172, Paragraaf 26

Hoofstuk 172 Mobiele weergawe Kommentaar