Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 172 Die Huishouding van God, Boek 1

Skaars aangekom by Henoch by die offeraltaar, het die hoë Abedam vir hom gevra: “Liewe Henoch, luister, Ek het ‘n gemor uit die harte van sommige, wat uit die middag afkomstig is, verneem! Sethlahem het wel vir hulle die mond toegestop; maar nou skree des te harder hulle harte en hulle is vol ergernis! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 172, Paragraaf 3

Hoofstuk 172 Mobiele weergawe Kommentaar