Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 173 Die Huishouding van God, Boek 1

Sien, so van ouds af volgens die spreekwyse van Adam, wat nog lewe en alle geloof as ons almal se vader verdien - veronderstel, dat hy die eerste mens op aarde is; want die aarde blyk groter te wees, as wat dit aanvanklik vir een mens bestem was om te wees! -, ou vrome tradiesies gebruiklik was, waarom moet dan iets daaraan verander word, aangesien nog boonop vir die werklik verstandige wyses aan daardie ou seremonie niks geleë is nie as alleen ‘n geskiedkundige ouderdomswaarde?! As dit nou wegval, sê, watter ander waarde kan hierdie ware kinderspeletjie vir denkende mense inhou?! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 173, Paragraaf 21

Hoofstuk 173 Mobiele weergawe Kommentaar