Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 173 Die Huishouding van God, Boek 1

Hoe die arme Sethlahem oor hierdie spitsvondige toespraak gevoel het, sal nie moeilik wees om te raai nie, wanneer nog bygevoeg moet word, dat hy, hier ietwat grootdoenerig, homself ‘n bietjie belangrik wou voordoen; maar andersyds was hy deur die toespraak van die vreemdeling en ook die’ van Henoch sodanig deurdring, dat hy kort kort sy oë op die aarde gerig het, of dit nie reeds sou oopgaan, om die so geweldige lasteraars te verslind nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 173, Paragraaf 27

Hoofstuk 173 Mobiele weergawe Kommentaar