Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 175 Die Huishouding van God, Boek 1

32. Ek het nog nooit vir julle ten opsigte van daardie punt weerspreek nie; want ek het die volle waarheid van julle bewyse nog altyd ingesien.

33. Gaan nou met my en oortuig julleself! En indien julle vir hom nie saam met my onmiddelik sal vind nie, dan kan julle vir my voor al die volk behoorlik uitlag, en ek sal nie vir julle daaroor kwaad word nie!

Hoofstuk 175 Mobiele weergawe Kommentaar