Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 176 Die Huishouding van God, Boek 1

32. En Abedam het vir hulle gesê: “Staan op en gaan na julle vorige plek toe, en probeer om vir My in julle harte te erken! Want hierdie manier van erkenning, is vir julle net ‘n oordeel tot die dood; maar wanneer julle vir My met die liefde van julle harte erken het, dan eers sal die erkenning van My vir julle tot die lewe lei!

33. Maar wanneer julle harte My naam vir julle sal noem, dan kom weer na My toe, sodat Ek vir julle heeltemal uit die aarde kan laat opstaan, wat vir julle, met uitsondering van Sethlahem, nou verslind het!

Hoofstuk 176 Mobiele weergawe Kommentaar