Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 177 Die Huishouding van God, Boek 1

O help vir my, om vir Hom te loof en te prys, vir Hom, wat na ons sondaars toe gekom het, al julle my broers, al julle kinders, jy aarde, jy son, en jy, my hele sondige, harde liggaam! Help vir my om vir Hom te loof, julle skepsels en al julle engele; want Hy alleen is goed, Hy alleen is heilig en Hy alleen vol van die allerhoogste liefde, mag en krag! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 177, Paragraaf 26

Hoofstuk 177 Mobiele weergawe Kommentaar