Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 18 Die Huishouding van God, Boek 1

10. Ja, hierdie vuur, wat ek vir Jou vanuit my swak liefde aangesteek het, hoe koud is dit teenoor Joune en hoe klein en donker teen dit, wat op ons onwaardiges uit Jou wye son skyn, wat daar ‘n klein druppel uit die onmeetbare see van Jou onbeperkte barmhartigheid is!

11. Maar daarom neem genadiglik hierdie my klein offer van my vir ons almal as ‘n geringe pand van ons warm gemaakte liefde vir Jou, aan, Jy die allerbeste, allerheiligste Vader, en behou ons bestendig in Jou warm liefde, wat Jy nou vir ons almal uit genade uit Jou son laat aanvoel, amen.

Hoofstuk 18 Mobiele weergawe Kommentaar