Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 18 Die Huishouding van God, Boek 1

11. Maar daarom neem genadiglik hierdie my klein offer van my vir ons almal as ‘n geringe pand van ons warm gemaakte liefde vir Jou, aan, Jy die allerbeste, allerheiligste Vader, en behou ons bestendig in Jou warm liefde, wat Jy nou vir ons almal uit genade uit Jou son laat aanvoel, amen.

12. En alle mag en krag is bo alles, wat daar op aarde voor Jou is, Joune; en net Jy alleen is waardig, om alle prys, alle eer en alle roem van ons te neem, ons wat ons deur Jou groot barmhartige genade, Jou geseënde kinders mag noem, amen.”

Hoofstuk 18 Mobiele weergawe Kommentaar