Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 18 Die Huishouding van God, Boek 1

4. En sien, nie ver van Cahin se hut, wat hy volgens sy insig uit die takke van bome opgerig het en met die strooi van die koring bedek het, het ‘n groot rivier gevloei, wat Ek uit die dieptes van die berge, wat nes die berge van die maan is, laat onstaan het, en wat daar in die middel van die groot land Ahalas (of ‘die wieg van die kinders van die swakkes en die nasate van Adam’, en is die ou land, wat julle vandag nog ‘Afrika’ noem).

5. En sien, Cahin wou nie die water gebruik nie en het in die groot hitte lui en traag geword en het nie geweet wat hy moet doen nie, en het ook nie vir My om raad gevra nie, en nog minder sy broer Ahbel.

Hoofstuk 18 Mobiele weergawe Kommentaar