Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 18 Die Huishouding van God, Boek 1

9. O hoe soet is hierdie warmte van die rein vuur van lewe uit Jou; dit is ‘n heilige skool, wat vir my eers moet voorberei vir die opname van die suiwer lewe uit Jou! O, hoe onbeperk goed moet Jy, heilige Vader, wees, aangesien Jy vir ons reeds op hierdie aarde so duidelik die onbegryplike grootheid van Jou groot genade laat aanvoel!

10. Ja, hierdie vuur, wat ek vir Jou vanuit my swak liefde aangesteek het, hoe koud is dit teenoor Joune en hoe klein en donker teen dit, wat op ons onwaardiges uit Jou wye son skyn, wat daar ‘n klein druppel uit die onmeetbare see van Jou onbeperkte barmhartigheid is!

Hoofstuk 18 Mobiele weergawe Kommentaar