Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 2 Die Huishouding van God, Boek 1

Wanneer iemand die werke van ware boetedoening gedoen het, die kom na My, sodat Ek hom soos ‘n verlore seun kan opneem en vir hom behou in My krag. Want die kneg kan raad gee, maar Ek kan dit doen; die dienaar kan preek; alleen die verlossing is net My werk; die kneg kan bid, maar net Ek kan seën. My dienaar moet regverdig oordeel; maar die reg van genade is net by die Here. Daarom moet hulle nie bo die dienaars en knegte, die Here vergeet nie! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 2, Paragraaf 6

Hoofstuk 2 Mobiele weergawe Kommentaar