Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, toe het daar van alle kante af swart wolke bokant die kop van Cahin saamgetrek, en groot weerligte, begelei deur sterk donderslae, het na alle rigtings geslaan; en dit het begin om van alle kante af te woed en hewige warrelwinde het groot massas van hael oor die vrugbelaaide lande gestort en tot in die grond vernietig. En dit was die eerste hael, wat vanaf die hemel op die aarde gegooi was, en die hael was ‘n teken van die Liefde sonder barmhartigheid, aangesien die Godheid in Haar van nuuts af beledig was, deur die misdaad van Cahin aan sy broer Ahbel. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 1

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar