Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

“Cahin, jou blinde dwaas, my bose broer, kyk vir my, vir wie jy met ‘n klip doodgeslaan het, wat nou verheerlik voor jou staan en sy hand vir jou bied, om vir jou met hom te versoen, en moet nie vir die voorkoms van die slang, wat jy self is, bang wees nie! Wie was dit dan, jy of die slang, wat teenoor die Here ontrou geword het? Het jy of die slang met jou vrou gemeenskap gehad soos die honde, sonder die vooraf offer, soos wat dit vir jou beveel was? Was dit jy of die slang, wat daar vir die groot hitte gevloek het en vir die Here net strooi geoffer het? Sê, het die slang of jy van afguns teenoor jou broer kwaad geword? En was die slang nie net ‘n uiterlike voorkoms van die bose in jou nie, waardeur jy jouself oorreed het, om in jou groot waansinnigheid jou broer te vermoor? – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 14

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar