Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

En hoe vloek jy daar nou vir die slang, wat tog jyself is, en hou op die ou end jou eie broer vir die voorkoms van die slang?! En het nie jou eie broer, toe hy nog liggaamlik lewendig was, vir jou gesê - toe jy gegaan het om hom vir die dood te gaan haal, en in jou groot slinksheid voorgegee het, dat hy jou van die slang moet bevry -, of jy dink, dat ook hy ‘n broedermoordenaar is nie?! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 15

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar