Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, toe was Cahin in sy blindheid deur die Satan gevang en wou reeds vir die verleidster die hand gee. Maar sien, toe slaan ‘n geweldige weerlig vanaf die hemel tussen die leuenaar en Cahin, en die vermeende Ahbel het as slang op die grond gelê, en Cahin het aan sy hele lyf gebewe, en gewag op die versekerde oordeel van bo. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 17

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar