Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

Toe het Cahin groot geskrik en het met ‘n bewende stem gesê: “Here, Jy die Alregverdige, sien, Jy dryf vir my vandag uit hierdie land, en ek moet vlug voor Jou aangesig en onstandvastig ronddwaal op die aarde. En met my, arme swakkeling, sal dit so gaan, dat die’ een wat my sal vind, sal doodslaan; daarom betoon genade teenoor my ter wille van my familielede!” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 23

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar