Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

En nou sien, toe het Cahin met sy familielede uit My aangesig gevlug tot ver anderkant Heden (Eden) na ‘n diep geleë land Nhod. Maar Heden was ‘n mooi land met klein heuwels, vol van die beste vrugte; Cahin het van die plek gehou, en hy wou hier bly. Maar toe hy na die heuwels opgekyk het, toe het hy orals ‘n man, met ‘n kwaai gesig, sien staan en wat met ‘n klip in sy hand bewapen was, asof hy vir Cahin wag, om aan hom vir sy misdaad wraak te neem; en hierdie verskynsel was ‘n gevolg van die groot vrees in hom. En hy het gesien, dat hy nie hier sal kan bly nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 25

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar