Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

En Cahin het weer na die hoë kruine van die berge opgekyk, en hy het geen mans meer gesien nie; toe het hy nie geweet wat om te doen nie. Maar na ‘n kort rukkie het hy sy arms uitgestrek en het baie hard geskree: “Here, Jy die mees Regverdige, wanneer vanaf hierdie groot afstand my geskree nog Jou oor sal bereik, dan kyk genadiglik oor die kruine, ter wille van die kinders en my vrou, vir die gemerkte vlugteling deur die heiligheid van Jou oë, wat daar my voorkop met die nag van sonde gemerk het, sodat die misdaad nie aan my skoon voorkop herken kan word nie, wat daar op my voorkop, op die hande en die bors van die groot sondaar gemerk is, wie se sonde te groot is, dat dit ooit vir hom vergewe kan word.” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 27

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar