En sien, toe hierdie verskriklike slang nou in sy nabyheid was, toe praat sy uit al tien koppe gelyktydig en sê: “Nou, jy sterk Cahin, moordenaar van jou broer Ahbel, as jy lus is om met my te baklei, dan begin met jou werk van vernietiging! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 5
|