Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

Toe het Cahin hewig geskrik en het van die slang af weggevlug en het weereens vir die slang gevloek en het ingesien, hoe geweldig hy deur die slang bedrieg was. Toe dink hy: ‘Wie sal nou vir my met die ewige, regverdige God versoen, aangesien my broer Ahbel nie meer daar is nie?! O jy driemaal vervloekte slang, jy is die moordenaar van my broer en wou nou ook vir my vermoor! O, as ek geweet het, dat jy ten gronde sal gaan, indien ek ten gronde sal gaan, dan sou ek sy dood sewe keer aan myself gewreek het!” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 7

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar