Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 20 Die Huishouding van God, Boek 1

En Cahin het vir die mooi vrou gekyk en gesê: “Ja, dit is jou ware voorkoms; so is jy op jou verskriklikste! Wie vir jou sal sien met jou tien koppe, sal vir jou vlug soos voor die oordeel van die Godheid; maar aan wie jy in hierdie voorkoms sal verskyn, sal agter jou aanloop, jou vang, vir jou meer liefhê as vir God en homself baie gelukkig ag, wanneer jy hom met jou doodshande sal gryp, en die mense sal vir jou tempels en altare oprig en sal jou speeksel lek en jou uitskot eet. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 20, Paragraaf 9

Hoofstuk 20 Mobiele weergawe Kommentaar