Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 21 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, toe het Cahin in sy groot vrees rustig geword. Die wolk het verdwyn, en hy het trane van berou geween en hy het gegaan, om voedsel vir sy familie te soek en het daaroor nagedink, hoe ver hy homself vanaf die Paradys verwyder het, en hoe hy nou heeltemal die liefde van die Here verloor het en nou in die harde geregtigheid verstoot was, staande op die drumpel van die oordeel uit God. En toe hy so dink, het sy trane van berou vermeerder, en hy het ook gedink, of dit wel nog enigsins moontlik sou wees, om ooit ook net die allergeringste deel van die liefde kan terug te kry. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 21, Paragraaf 1

Hoofstuk 21 Mobiele weergawe Kommentaar