Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 21 Die Huishouding van God, Boek 1

En sprei uit in die land van die dieptes; maar nooit mag dit iemand van julle waag om ‘n voet op die berge te sit nie, want hulle kruine is heilig en is as woning vir My kinders bestem! Wie ooit van julle hierdie gebod sal oortree, sal die buit word van die diere wat daar as wagte geplaas is - soos bere, wolwe, hiënas, leeus, tiere en ook groot, lewendige slange, wat heel aan die onderkant sal woon - net soos ‘n klomp mak diere, wat later aan julle onderdanig sal word. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 21, Paragraaf 13

Hoofstuk 21 Mobiele weergawe Kommentaar