Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 21 Die Huishouding van God, Boek 1

14. Behalwe as iemand van julle heeltemal vroom sou word en die vuurproef van My liefde sal deurstaan, vir hom sal dit toegelaat word, om in die maag van die berge te dring, om daar erts en yster te versamel, om dan daaruit werktuie te berei, soos wat julle behoeftes dit vir julle sal leer.

15. En nou eet, bevrug julle en vermeerder vir julle manlik en vroulik, en hou die saad van die slang van julle af weg, deur julle regverdige vrees vir My, Ek wat God is, die Ewige, Regverdige en Heilige, amen!”

Hoofstuk 21 Mobiele weergawe Kommentaar