Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 23 Die Huishouding van God, Boek 1

1. En sien, toe die stad nou klaar gebou was, toe neem Cahin vir Hanoch en het vir hom in die hoë woning, wat daar vir hom gebou was, gelei, en het vir hom in die teenwoordigheid van al sy kinders en ook reeds kleinkinders die volmag oor hulle oorhandig en het van hom vereis, om vir hulle almal wette volgens sy regte insig, vry na eie willekeur, te gee, deur te sê:

Hoofstuk 23 Mobiele weergawe Kommentaar