Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 23 Die Huishouding van God, Boek 1

En sien, toe het Cahin die woord opgeneem en het baie bedroef en diep bewoë gevra: “O Hanoch, jy groot vors, my gewese seun, sê volgens jou hart reg en regverdig, is jou vader en jou moeder nie vrygestel van alles, wat jy in wysheid vir jou onderdane volgens jou vrye willekeurigheid beveel het nie? En as ek dan soos my kinders moet wees, dan gebied, dat hulle vir hulle vader en moeder moet sorg, aangesien ons reeds oud, moeisaam en baie swak geword het. Of gee vir my genadiglik die toestemming, om van hier af tot aan die einde van die wêreld te trek, sodat ek nie verder die groot hartseer van my kinders moet aanskou nie, wat daar smag onder die swaar juk van die vrye geregtigheid.” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 23, Paragraaf 16

Hoofstuk 23 Mobiele weergawe Kommentaar