Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

2. En ons sou uiteindelik ook nie genoeg regverdige diensknegte hê, wat orals sou heengaan, om die vrugte in ontvangs neem en dit hiernatoe sal bring nie; ten slotte sou hierdie diensknegte vir ons op pad hierheen uitoorlê en sou uiteindelik self alles opeet, wat die aarde in gehoorsaamheid voortgebring het, maar wat net vir jou, o groot god, bedoel is!” (NB. Dus ook die vrees, dat hy sal honger ly, het die groot god begin om te kwel?!)

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar