Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

24. Aangesien ek andersins heeltemal met julle saam stem, glo ek, dat my oordeel nie onregverdig is nie, wanneer ek volgens my gevoel optree, wat lank genoeg straks moes toekyk vir al die wreedhede en misdade van Hanoch. Want hulle wat ‘n gevoel en ontvanklikheid vir smart en marteling het, die het dit sekerlik ook vir weldadigheid; dit het ek al baie gesien. Daarom laat ons in toekoms deur weldadigheid regeer. Vir hom, wat kwaad doen, met hom sal volgens die graad van sy oortreding gebeur, maar met toegeeflikheid, aangesien hy ook ‘n broer is; maar hy wat gehoorsaam en ‘n weldoener is, sal daar tienvoudig vergoed word. En dan eers sal aan die ou God ‘n offer gebring word, wat hom sekerlik sal behaag, as ons dit weer vir Hom bring, soos wat Cahin en Hanoch dit vir ons almal op ‘n misdadige en ligsinnige manier verloor het.”

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar