Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

28. Wanneer ons dan onmiddelik ons Hande op Hanoch lê, dan sal ons die volk juis teen ons ophits; en indien Hanoch dan nog na hulle toe sou gaan en vir hulle sou verduidelik, dat ons vir hom die hande gebind het, sodat hy nie ons mishandelings, wat ons vir hom toegedien het, sal kan afweer nie, dan sal die volk op ons afstorm, en ons sal onder die las van die massas ten gronde gaan.

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar