Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

3. En sien, toe het Hanoch baie verleë geword en het nie geweet, wat daar gedoen moet word nie, aangesien hy van al dit, naamlik hoe baie die volk vermeerder het, voorheen niks geweet nie. Maar uiteindelik het hy opgestaan en het met ‘n skreestem vol vrees gesê: “Kan ons dan nie, die wat te veel is, mettertyd doodmaak en vernietig nie en vir hulle op die getal van swakheid en moedeloosheid hou nie?! Wat meen julle, my getrouste diensknegte?” (NB. ‘n Mooi voorstel van goddelike geregtigheid!)

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar