Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

30. Ek gee vir julle my volste versekering: Indien ons die volk op die’ wyse sal onderrig en vir hulle volgens Hlad se mening behandel, is ons voordeel onberekenbaar groot, en ek glo, selfs die ou God sal nie vir ons die heerskappy weier nie, indien ons nog boonop vir Hom offers wil gee. Dan eers sal ook ek saamstem, dat Hanoch deur die volk moet ervaar, wat reeds baie wys my insigvolle voorgangers Huid en Hlad genoem het.

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar