Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

32. Toe neem almal weer hulle sitplekke in; maar Farak het bly staan en het eers met groot erns na almal gekyk, as of hy wou sien, of daar nie nog iets agter elkeen van die sprekers verborge gebly het, waarmee niemand dit sou gewaag het om na vore te kom nie; en wat hy met die oë gesoek het, het vinnig en maklik sy verstand gevind. Nou het hy geweldig begin om te praat, en sy toespraak het niemand ontsien nie en was soos ‘n swaard op die slagveld, en hy het gesê:

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar