Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

33. “Broers - indien julle dit nog werd is om met hierdie eretitel aangespreek te word -, ek het julle toesprake verneem, waarmee julle hardop julle gedagtes laat weet het, maar julle agterbakse begeertes teenoor mekaar het julle weggesteek en het vir mekaar met julle planne gelieg en het daardeur teenoor mekaar tot muiters geword, aangesien elkeen van julle die plan het, om ongemerk pad te gee en vir Hanoch te vertel, dat hy uit oorgroot lojaliteit teenoor hom, voor die belangrike intrede van die regering op sy manier ‘n vergadering van al die vorste belê het, soos die’ een hier voor ons, en het probeer om almal aan te moedig om hulle werklike skandelike mening oor Hanoch te lig, sodat dit vir Hanoch dan duidelik sou word, in wie se hande hy die tien regerings moet toevertrou, - waardeur Hanoch vir hom dan met alle mag sou toerus en hom dan as die alleenvors oor ons almal sal aanstel; die ander kon dan as gevolg van die liggelowige Hanoch dieselfde lot van Cahin deel.

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar