Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

37. En sien, aangesien dit nou niemand meer gewaag het om te praat nie, het Farak nog ‘n keer na vore getree en het vir hulle gevra: “Nou, hoe is dit dan nou? Is daar dan niemand meer wat die moed het, om ‘n toespraak te lewer om vir my teë te gaan nie? Waar is nou julle slinksheid, julle bedrog, julle slimheid, julle vleiery, julle huigelary, waar julle leuens, waar julle mag, waar julle vorstendom en waar julle god Hanoch wat bedrieg is?

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar