Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 27 Die Huishouding van God, Boek 1

40. Nou beantwoord my vrae, indien julle kan, of as julle dit kan waag, sê dit vir my so reguit in my gesig, wat julle nou besluit het om te doen, net soos wat ek dit vir julle sonder vrees gesê het; want ek streef na geen heerskappy, nóg na enige vorstendom soos julle nie, maar net na die presiese vervulling van pligte wat aan my amp opgedra is en volgens die welbehae van die Oue, daarom ek nooit ‘n onreg begaan het nie, nog nooit ‘n vrou geskend het nie, nie ‘n maagd nie, en nog minder ‘n meisie van twaalf jarige ouderdom en minder nie, soos julle nie, waarom julle vir my die naam die wreedaard gegee het, aangesien ek nie soos julle ‘n lui misdadiger wou wees nie!

Hoofstuk 27 Mobiele weergawe Kommentaar