Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 28 Die Huishouding van God, Boek 1

12. Ek was ‘n goeie vleier en het daardeur meer boosheid bewerkstellig as julle en Hanoch met al sy geweld; want as dit nie vir my sou wees nie, sou hy al lankal sy goddelikheid laat vaar het, wat eintlik ek op aandrang van Uvrak en met die hulp van Nohad en Thahirak aan om vleiend opgedra het, nadat hy dikwels van te vore in die geheim aan my laat blyk het, dat hierdie goddelikheid vir hom innerlik baie vrees veroorsaak het en, wanneer hy alleen is, dit vir hom in die dag en in die nag nie tot rus kan laat kom nie, en dat hy al baie keer hierdie ongelukkige idee van Uvrak verwens het, wat hy nou ter wille van die volk nie meer van ontslae kan raak nie, - en tog brand dit vir hom in sy bors meer as alle vuur.

Hoofstuk 28 Mobiele weergawe Kommentaar