Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 28 Die Huishouding van God, Boek 1

14. En sien, gewaardeerde broer Farak, wees vir my en ons almal ‘n getroue rigtingaanwyser na die lig uit die hoogtes van die ware God, wat vir ons vreemd geword het nes ons aartsvader Adam, en lei ons almal volgens die aan jou wel bekende wil van die alleen ware God, en so ook al die volk as ons arm, onskuldige broers, aan wie se mishandelings net ons alleen, deur ons grenslose boosheid, die skuld dra; en wat jy, o broer, op grond van die net aan jou bekende wil van bo, as goed bevind, dit sal ons met verenigde kragte en die genade van bo graag en met aanhoudende bereidwilligheid in presiese uitvoering bring.

Hoofstuk 28 Mobiele weergawe Kommentaar