Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 28 Die Huishouding van God, Boek 1

16. Daarom verneem almal my wel deurdagte wil: Die stad van Farak sal vir ons almal ‘n heilige stad wees. Daar sal ons altyd vir ons wyse raad kan gaan haal, om daarvolgens wys te kan handel. Maar hyself sal vir ons ‘n vors en leier volgens die wysheid van God in hom wees en sal die enigste middelpunt tussen ons, Hanoch en al die volk wees, sodat ons kan waardig sal word, nie om vorste te word, waaraan niks geleë is nie, maar waar ons nou die wysheid van God gesien het, om maar net as gewillige, getroue knegte beskou te word, wat daar vreugde sal hê aan die welsyn van die volkere en aan die wysheid van God in ons broer Farak en aan die volle genesing van Hanoch en sodoende ook al die vry en dienende volk.

Hoofstuk 28 Mobiele weergawe Kommentaar