Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 28 Die Huishouding van God, Boek 1

6. Sien, die valse begeertes word, deur hulle steeds groeiende meerderheid, in ons opgeblaas en onderdruk die nederigheid en produseer deur hulle las die hoogmoedigheid, uit watter posisie die mens hom van sy groot las wil bevry; alleen omdat hy weens sy blindheid niks sien en weens sy doofheid niks hoor, wat hom sou kon help nie, gryp hy met sy valse begeertes na alle denkbare middele, wat hy in sy blinde eieliefde net kan uitdink, en hoop daardeur net nuwe laste op laste, wat met hulle groot oorlas die lewe uit God in ons dood druk en maak van ons diere van die aardmaterie en voedsel van die dood, wat daar orals in die materie tuis is, sowel in die vuur asook in die water, in die lug en in die aarde, wat ‘n moeder van die vlees of die dood is; want waar daar ‘n vlees is, daar is ook die dood. Derhalwe sal ons almal ook in die vlees sterf.

Hoofstuk 28 Mobiele weergawe Kommentaar