Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 35 Die Huishouding van God, Boek 1

14. Daarom gebeur dit, dat julle deur julle ongehoorsaamheid vir julleself tot die uitwerpsel van die hel gemaak het, terwyl my geslag in alle knegskap van die goddelike mag, vele duisende jare voor julle oor die vlaktes van die aarde gewandel het, onder die harde druk van wildheid maar nooit ondankbaar buite die aangewese orde van God getree het nie!

Hoofstuk 35 Mobiele weergawe Kommentaar