Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 35 Die Huishouding van God, Boek 1

15. O dink goed oor hierdie woorde van ‘n verskeurende ongedierte, en verhef julle tot waardigheid, om ook net skepsels genoem te kan word, en kyk, of julle dit eendag sal kan regkry, om mense genoem te word, en dink dan daaraan, hoe hoog nog die kinders van God bokant julle sal staan, en dat julle ten minste meer soos hulle kan word, indien julle dan ook nie dieselfde kan en moet word nie. - My toespraak is klaar; maar julle bly en luister nog vir ‘n ander geslag! Amen.”

Hoofstuk 35 Mobiele weergawe Kommentaar