Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 4 Die Huishouding van God, Boek 1

Of meen julle dan, Ek woon in mure, of in seremonies, of in die gebed, of in verering? O nee, daar misgis julle vir julleself geweldig, want daar is Ek nêrens nie, - maar net, waar die liefde is, daar is ook Ek; want Ek is die liefde of die lewe Self. Ek gee vir julle liefde en lewe en verbind My net deur liefde en die lewe, maar nooit met die materie of die dood nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 12

Hoofstuk 4 Mobiele weergawe Kommentaar