Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 42 Die Huishouding van God, Boek 1

78. En hoe dit sal gebeur, luister, Kenan, wil Ek juis nou vir jou deur die helder lig van genade van die ewige, heilige Vader wys; daarom moet jy op jou pilaar wat geheel en al donker geword het, opstaan en na die dieptes afkyk, waar jy sal waarneem, wat daar, luister, binnekort sal gebeur!’

Hoofstuk 42 Mobiele weergawe Kommentaar