Help

jakob-lorber.cc

Hoofstuk 43 Die Huishouding van God, Boek 1

27. Maar ons het des te meer Sy genade nodig; die genade is nie ‘n verpestery of versoeking nie, maar is ‘n geseënde gawe van die heilige Vader, om die lewe in ons, wat ten opsigte van die liefde vir Hom swakker en swakker geword het, te versterk. O Vaders, kyk nou vir die regverdige liefde tot God, ons heilige Vader, naamlik die droom van Kenan, en julle sal maklik gewaar word, dat God in die gees vir ons niks anders as die dooie swakheid van ons liefde vir Hom, gewys het nie! Daarom laat ons in die liefde in en vir Hom weer sterk word, sodat alles, wat tot dusver vir ons nog donker was, weer helder kan word! Amen.”

Hoofstuk 43 Mobiele weergawe Kommentaar